Jaarboeke

Metodiek van Wiskunde 430


 
Modulekode JMW 430
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrigvaardighede in Wiskunde, beplanning van temas; seleksie en gebruik van veelvuldige hulpbronne, assesseringspraktyk in Wiskunde, kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Wiskunde, onderwysfilosofie in Wiskunde en reflektiewe praktyk.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences